Practice Times

Adres

Grizzlies GPS KORDINATE
25° 43 ‘ 1.99”S
28° 8 ‘ 59.02”O

Hv. Ds Krige st en Jennings st.
Daspoort
Pretoria
Ingang in Ds. Krige st

Senior Rugby asook 0/20

Johan Beukes (Voorsitter)

079 247 0501

Maandae - 18h30
Woensdae - 18h30
Donderdae - 18h30

JEUG RUGBY

Dino Slabert (Voorsitter)

082 410 6669

Navrae:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

Grizzlies Restaurant kontak no.
Tel: 012 377 0003
Cell: 084 240 2331 (Nico) All Hours
 Cell: 083 483 1002 (Jeanette) office hours

 

 

AVS NUWE PROGRAM

 

 

Die AVS netbal wil graag hul proewe weer daar by Tuine hou en wil weet of dit in orde sal wees.  Die datums ter sprake is as volg :

 

 

Datum

Ouderdom

tyd

21 Maart 2015

O/14, O/19

14:00 - 16:00

11 April 2015

O/14, O/16

14:00 - 17:00

27 April 2015

O/13, O/14, O/16, O/19

08:00 - 15:00

9 Mei 2015

O/13

14:00 - 17:00

16 Mei 2015

O/13, O/14, O/19

14:00 - 17:00

 

 

 

 

Grizzlies Kordinate en adress

Grizzlies GPS KORDINATE

25° 43 ‘ 1.99”S

28° 8 ‘ 59.02”O

 

Hv. Ds Krige st en Jennings st.

Daspoort

Pretoria

 

 Ingang in Ds. Krige st

NUWE TYE 0/16 RUGBY PROEWE

0/16 RUGBY PROEWE

DINSDAG MIDDAG VAN 18H00 OP DIE A-VELD

DAAR SAL WEER KERRIE EN RYS BESKIKBAAR WEES.

NUWE TYE 0/13 Rugby

Neem asb kennis dat die Bokkieweek FB blad verkeerd verwys na die O/13 proewe van 17 Mei wat eers 13:00 begin. Dit begin reeds om 8:00 by Tuine Sport klub. Gee die inligting asb sover moontlik deur aan die ander. Danki

AVS TYE GRIZZLIES

Hiermee die AVS NTvl proewe datums. Let asb op die verandering by netbal asook Hokkie se proewe by HS Tuine op 7 Mei:

AVS NTvl Netbal Proewe by Tuine Sportklub (Grizzlies )

O/13 proewe vanaf 14:00

...- 12 April 
- 19 April word vervang met 26 April 
- 7 Mei ( finaal )

O/14, O/16 en O/19 proewe vanaf 14:00

- 12 April 
- 19 April word vervang met 26 April 
- 7 Mei 
- 10 Mei en 
- 17 Mei ( finaal )

AVS NTvl Rugby Proewe by Tuine Sportklub ( Grizzlies )

O/13 Proewe

- 3 Mei - vanaf 8:30 – 12:30 
- 10 Mei - vanaf 8:30 – 12:30 ( Finaal ) 
O/14 Proewe

- 3 Mei - vanaf 13:00 – 17:00 
- 10 Mei - vanaf 13:00 – 17:00 ( Finaal )

O/16 en O19 Proewe

- 13 Mei - vanaf 18:30 – 21:00 
- 20 Mei - vanaf 18:30 – 21:00 ( Finaal )

AVS NTvl Hokkie Proewe

7 Mei vanaf 13:30 tot 17:30 – HS Tuine 
10 Mei vanaf 13:30 tot 17:30 – HS Gerrit Maritz
17 Mei vanaf 13:30 tot 17:30 – HS Gerrit Maritz

Sponsors