Practice Times

Adres

Grizzlies GPS KORDINATE
25° 43 ‘ 1.99”S
28° 8 ‘ 59.02”O

Hv. Ds Krige st en Jennings st.
Daspoort
Pretoria
Ingang in Ds. Krige st

Rugby

Maandae - 18h30
Woensdae - 18h30
Donderdae - 18h30

Netbal

Dinsdae - 18h30
Donderdae - 18h30

Navrae:
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel: 012 377 0003
Cell: 078 441 1178
Cell: 072 071 0244
Cell: 071 210 6279

news

 

 

 

AVS NTvl Netbal Proewe by Tuine Sportklub (Grizzlies )

O/13 proewe vanaf 14:00

...- 12 April 
- 19 April word vervang met 26 April 
- 7 Mei ( finaal )

O/14, O/16 en O/19 proewe vanaf 14:00

- 12 April 
- 19 April word vervang met 26 April 
- 7 Mei 
- 10 Mei en 
- 17 Mei ( finaal )

AVS NTvl Rugby Proewe by Tuine Sportklub ( Grizzlies )

O/13 Proewe

- 3 Mei - vanaf 8:30 – 12:30 
- 10 Mei - vanaf 8:30 – 12:30 ( Finaal ) 
O/14 Proewe

- 3 Mei - vanaf 13:00 – 17:00 
- 10 Mei - vanaf 13:00 – 17:00 ( Finaal )

O/16 en O19 Proewe

- 13 Mei - vanaf 18:30 – 21:00 
- 20 Mei - vanaf 18:30 – 21:00 ( Finaal )

AVS NTvl Hokkie Proewe

7 Mei vanaf 13:30 tot 17:30 – HS Tuine 
10 Mei vanaf 13:30 tot 17:30 – HS Gerrit Maritz
17 Mei vanaf 13:30 tot 17:30 – HS Gerrit Maritz

Grizzlie Junior Oefen Aande Nou Dinsdae en Vrydae

arrgvedvadsvf

Senior Rugby AGM

Blou Bulle Club Rugby by Baruch TV
new.livestream.com
Watch Baruch TV's Blou Bulle Club Rugby on Livestream.com. Flya Sportswear Invitational Rugby Compotition.

 

Nuwe datum vir AGM (Algehele Jaar Vergadering)

13 Januarie 2015 

Paveljoene 

18h30

ALMAL MOET DIT BYWOON ASB. ALLE SPELERS, AFRIGTERS en PERSONE WAT BETROKKE WIL RAAK BY DIE BESTUUR.

Coming in 2015

Piet Pompies en MWAH

Jeug Rugby 25 Oktober

One Touch Rugby

DOX and DINE

Grizzles 2de span en 3de span in semi finaal 2014

Grizzlies 2de span en 3 de span deur na 2014 Senior Rugby Semi Final.

Die spanne speel Vrydag 22 Augustes 2014 semi finale op Gerit Maritz  Hoerskool en Noordelikus Rugby Klub.

2de Span Speel teen Korektiewe Dienste. Noordelikus Rugby Klub.

3se Span Speel teen Dragons. Gerit Maritz.

Baie sterkte aan die spanne en hulle afrigters.

Jeug Datums

 

Klub terug na wat hul voor staan SPORT

BEELD VANDAG - Dankie Hannes dat jy ook die storie geplaas het om die Grizzlies se naam weer reg te stel. NOU GRIZZZZZLLLIIIEEESS!!!!!!!!

Blaser aangerand: Rugbyklub speel weer
HANNES NIENABER Vrydag 25 Julie 2014

Marais van Zyl, die skeidsregter wat aangerand is. Foto: Lisa Hnatowicz
Tuine Rugbyklub sal môre vir die eerste keer sedert die voorval waar ’n skeidsregter, Marais van Zyl, aangerand is, weer op sy tuisveld in aksie wees.

Die Blou Bulle Rugbyunie (BBRU) se ondersoekbeampte, Gerhard van Niekerk, het bevind dat dié klub geen aandeel in die voorval gehad het nie.

Die BBRU het Tuine verbied om enige tuiswedstryde aan te bied totdat dié ondersoek afgehandel is.

Tuine se Grizzlies sal môre teen die Dragons te staan kom.

Van Zyl is ná ’n kragmeting tussen Tuine en Brits aangerand. Hy was ná die aanranding drie dae in ’n waaksaal en daarna nog vyf dae lank in ’n gewone saal van die Montana-hospitaal weens sy beserings.

Hy is tydens die voorval met ’n motorfietsvalhelm op die agterkop geslaan.

“Tuine word bedank vir die wyse waarop hulle hulp verleen het tydens die ondersoek van die aanranding van die skeidsregter, Marais van Zyl,” lui die BBRU se verklaring.

“Die verbod op die aanbied van tuiswedstryde word opgehef met dien verstande dat alle skeidsregters en toeskouers se veiligheid verseker moet word totdat hulle die terrein verlaat.

“Die gebruik op die paviljoene van alkohol vanuit die kroeg word ten sterkste afgekeur.”

Die BBRU het ook aangedui dat die klub se komitee toeskouers wat beledigende aanmerkings teenoor wedstrydbeamptes maak, moet aanspreek.

Twee broers, Theo en Marchant Gouws, is kort ná dié voorval vasgetrek en aangekla van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Hulle moet op 29 Julie weer in die Pretoriase landdroshof verskyn.

Van Zyl ervaar nog elke dag hoofpyn en dit sal nog ’n hele ruk wees voordat hy weer sal kan blaas. Hy het Maandag vir die eerste keer in ses weke na sy werk as ’n programmeerder teruggekeer.

Vir dag tot dag gebeure

https://www.facebook.com/pages/Grizzlies/284370365058179?ref_type=bookmark

DJ OSSEWA By die Grizzlies

Grizzlies Give Back

Sponsors