Practice Times

Adres

Grizzlies GPS KORDINATE
25° 43 ‘ 1.99”S
28° 8 ‘ 59.02”O

Hv. Ds Krige st en Jennings st.
Daspoort
Pretoria
Ingang in Ds. Krige st

Rugby

Maandae - 18h30
Woensdae - 18h30
Donderdae - 18h30

Netbal

Dinsdae - 18h30
Donderdae - 18h30

Navrae:
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel: 012 377 0003
Cell: 078 441 1178
Cell: 072 071 0244
Cell: 071 210 6279
Time passed:
Days
1
5
1
0
Hours
1
9
Minutes
4
2
Seconds
3
3

Grizzlie Rugby 2017

 
 
 
 
 
    
 
 
WATCH ALL THE GAMES LIVE. CLICK ON THE LINK. COOOOOL!!!
Blou Bulle Club Rugby by Baruch TV
new.livestream.com
Watch Baruch TV's Blou Bulle Club Rugby on Livestream.com. Flya Sportswear Invitational Rugby Compotition.
110 people reached

Boost Post 

DIE NAWEEK FINALS!!!!!!!

A-veld
14h00 Transnet Parke vs Cullinan (1ste span President liga) Prys 1 en 2
15h30 Korrektiewe Dienste vs Brits ( 1ste span Eerste liga) Prys 3 en 4
17h00 Dragons vs Noordelikes (1ste span Eerste liga) Prys 1 en 2
B-veld
14h15 Noordelikes vs Korrektiewe Dienste (2de span Eerste liga)
15h45 Eersterus vs Harties (1ste span President liga) Prys 3 en 4
17h15 Dragons vs Tuine (2de span Eerste liga)

 

 


 

------------------------------------GRIZZLIES RUGBY-------------------------

Goeie dag alle GRIZZLIES. Dit lyk baie goed hier by GRIZZLIES rugby. Gister aand was daar alreeds 4 spanne en daar is nog baie spelers oppad. Ek wil net aan al die spelers dankie sê vir julle "comitment" so vroeg in die seisoen. Ons eerste proewe is reeds die 25ste Jan 2014 vanaf 14h00 die middag. Die eerste friendly is die 1ste Feb 2014 by die klub. Dit lyk baie goed dat daar 3-4 senior spanne gaan wees en 2 onderouderdoms groepe 0/21 en 0/19. Sou jy n deel wil raak van die Grizzlies rugby masjien, wees Maandae, Woensdae en Donderdae 18h00 by die velde reg vir besigheid. Dit is bevestig dat TSK se SEMI PRO LEAGUE 2014 in werking tree, en dat daar finasieële kontrakte aan sekere spelers wat presteer, aangebied sal word. Al die kontrakte sal gekoppel wees aan "performance" op en af van die veld. DIT IS OOK BEVESTIG DAT DIE CAVE DIE 1ste SPAN BORG HIERDIE SEISOEN VANAF, DIE EERSTE LIGA WEDSTRYD. DIE 1ste SPAN WORD R1000.00 betaal per maand en n R1000.00 MAN OF THE MATCH TJEK SAL BESKIKBAAR WEES VIR ELKE WEN WEDSTRYD. Die bestuur by die GRIZZLIES wil dan ook sê baie dankie aan die AFRIGTER SPAN en baie sterkte die seisoen. Aan al die spelers wil ons ook net sê, dit wat jy insit sal jy uitkry. Ons borge aand is die 6de Februarie en as jy van iemand, of enige besighede weet wat by die GRIZZLIES wil betrokke raak, skakel my asb onmiddelik. Baie dankie.

Nou Grizzlies!!!!!

Sponsors